Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

(Download) "Voëls van Eenderse Vere" by Susan Long * Book PDF Kindle ePub Free

Voëls van Eenderse Vere

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Voëls van Eenderse Vere
  • Author : Susan Long
  • Release Date : January 18, 2013
  • Genre: Animals,Books,Kids,Fiction,Lifestyle & Home,Pets,
  • Pages : * pages
  • Size : 8049 KB

Description

’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African

Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy

onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.

Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word

kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg,

en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy

geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie

moet ’n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se

goeie maat en na ’n dag se harde werk, speel hulle heerlik saam

wegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerder

saam gespeel het, kry elkeen vir hulle ’n lêplekkie in ’n tamaaie ou

boom en maak gereed vir ’n goeie nagrus. Claire Norden se bekende

illustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.


PDF Books "Voëls van Eenderse Vere" Online ePub Kindle